Artist: → Ruhan du Toit
Jy glo in Vader Kersfees
En jy wag na die lig vir die takbokke wat land op die dak en die sleeklokke-geluid
Toe vind jy uit
Jy glo en jy vergewe
In jou lewe al so baie seer gekry vergeet en vertrou iemand weer dan’s dit verby
Toe kry jy my
So as jy dink jy weet
Hoe donners lief ek jou het, dink weer
As jy dink jy weet
Hoe hoog ek op jou is, nee jy’s verkeerd
As jy dink jy weet
Jy dink ek sien nie raak nie
Hoe baie jy gee en jy doen vir my al sê ek dit dalk nie genoeg nie
Weet net jy is als vir my
So as jy dink jy weet
Hoe donners lief ek jou het, dink weer
As jy dink jy weet
Hoe hoog ek op jou is, jy’s verkeerd
As jy dink jy weet
As jy dink jy weet
Hoe hoog ek op jou is, nee jy’s verkeerd
Jy glo daar is ‘n hemel
Waar die pyn en die seer alles weggaan het getwyvel toe sien ek ‘n engel in jou oë
Nou glo ek ook
So as jy dink jy weet
Hoe donners lief ek jou het, dink weer
As jy dink jy weet
Hoe hoog ek op jou is, nee jy’s verkeerd
As jy dink jy weet
As jy dink jy weet